Monday 6 May 2013

Erediens 5 Mei 2013

Hartlik welkom by vanoggend se erediens en doop van Amicke Coetzer.



HIERDIE WEEK:
Pikkies & Kategese, Tee & Koffie: Ja.
Mannebidure: Ja, *Woensdae (by Hennie Pretorius) om 06:00 *Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15.
VOETSPORE (Hoërskool jeug): Ja, *Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.


BLOMBEURTE
VANDAG: 
Elani Coetzer
         
VOLGENDE WEEK:
Sally Langeveldt






SKINKBEURTE
VANDAG:
Wyk 37

VOLGENDE WEEK:
WYK 38+39



Ons BID graag vir:

  • Pieter en Annet Pothumus (0731815527), wie se skoondogter oorlede is.
  • Thys Vosloo (Hendrika: 0835193516) wat erge hartversaking het.
  • Denise Naudé (0823354014) wat tuis aansterk na ‘n enkel-operasie.
  • Jan (0832703857) en Rian van Zyl, met die afsterwe van Oom Ben van Zyl, Jan se pa.
  • Pieter Loock (Janette 0732249227) wat veloorplantings ontvang het vir ernstige brandwonde na ‘n ongeluk by die werk. Dit gaan al baie beter. Ons dank die Here vir gebedsverhoring.
  • Arrie Eksteen (0824900823). Die heupoperasie (asook die opvolgoperasie) was ’n sukses. Ons loof die Here vir sy goedheid!
  • Susan Steyn - Willem Steyn (0828996686) se vrou, wat steeds beperkte vermoëns het, na ‘n beroerte. 
  • Lukie du Plessis, en haar ouers Manie (0826525362) en Lucia (0827871667). Lukie vorder goed met haar behandeling. 

SMS “Voorbidding: naam” na 072 401 9039, om op hierdie lys te verskyn.
SMS “Voorbidding: naam AF” na 072 401 9039, om van die lys afgehaal te word.