Jeug


NG Standerton Jeugbediening:
Pikkies
Kategese

Pikkies Voorskool tot Graad 3 - gedurende erediens
Kategese is direk na die erediens 10:30 tot 11:10.  

Gesamentlike Jeugaksie:  Elke Sondag vanaf 17:00 tot 18:30
Elke sondag by ander gemeente.  Elke 5de Sondag word dit deur ons gemeente aangebied.
Alle Gr8's -12's welkom!