Monday 13 May 2013

Erediens 12 Mei 2013


Neem kennis van die KERKRAADSVERGADERING wat DV op 20 Mei om 18:30 in die kerksaal sal plaasvind. Alle gemeentelede is welkom.


DANKOFFER
Indien jy nie meer oor ‘n DANKOFFERKOEVERTJIE beskik nie, gebruik gerus ‘n gewone koevert en dui aan: Dankoffer - Naam / voorletters en van.
Baie dankie!


HIERDIE WEEK:
Pikkies & Kategese, Tee & Koffie: Ja.
Mannebidure: Ja Woensdae (by Hennie Pretorius) om 06:00 -  Nee Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15.
VOETSPORE (Hoƫrskool jeug): Ja. *Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.




BLOMBEURTE
VANDAG: Sally Langeveldt
VOLGENDE WEEK: Heila van der Merwe

SKINKBEURTE
VANDAG: Wyk 38 + 39
VOLGENDE WEEK: WYK 40 + 1






Ons BID graag vir:

  • Thys Vosloo (Hendrika: 0835193516) wat erge hartversaking het.
  • Pieter Loock (Janette 0732249227) wat veloorplantings ontvang het vir ernstige brandwonde na ‘n ongeluk by die werk. Dit gaan al baie beter. Ons dank die Here vir gebedsverhoring.
  • Susan Steyn - Willem Steyn (0828996686) se vrou, wat steeds beperkte            vermoĆ«ns het, na ‘n beroerte. 
  • Lukie du Plessis, en haar ouers Manie (0826525362) en Lucia (0827871667). Lukie vorder goed met haar behandeling. 
  • Lena Luus gaan Maandag vir ‘n voetoperasie in die Moot Hospitaal in Pretoria. Ons bid vir  krag en  genesing.
  • Pinkstertyd: Bid dat die Here ons elkeen sal lei en vul met sy Gees.