Tuesday 12 March 2013

Komberseprojek (Winter 2013)

Baie dankie aan elkeen wat gehelp het met komberse vir ons Kombers-projek vir behoeftiges in Standerton. Hou die volgende Koinonia (6 Oktober) dop vir nog foto’s van die verspreiding daarvan.

Indien u hierdie projek gemis het, kan u die CMR  se  WINTERHOOP-PROJEK  VANAF 1 tot 20 JUNIE ondersteun wat landswyd gehou word.

Komberse kan by ABSA, New Denmark Myn, Advertiser, Haas Das, Laerskool Standerton en Little Angels ingehandig / afgelaai word.

Baie dankie!