Tuesday 26 March 2013

Kerkblad 31/03/13


31 MAART 2013
Hartlik welkom by vanoggend se erediens
wat gelei sal word deur Ds Willem Lubbe van Secunda-Goedehoopgemeente.

HIERDIE WEEK:

Neem asseblief kennis van die volgende:
Gemeente Inligtingsvergadering wat sal plaasvind op Sondag 21 April tydens die erediens.
Dit sal handel oor die toekomstige funksionering van die Gemeente.

Spesiale Kerkraadsvergadering vir alle kerkraadslede, sal gehou word op Maandag 15 April om 18:30 in die kerksaal in dié verband.


BLOMBEURTE:
Vandag:
Ross du Prees

Volgende Week:
Mariëtte Koen

Indien jy graag wil help om ’n blombeurt waar te neem, skakel die kerkkantoor dat ons jou kan bel indien ons iemand vir ’n betrokke Sondag (waar ‘n wyk nie kan help nie) nodig het.  Gee asseblief jou naam op by die kerkkantoor (017 - 712 6883).  Baie dankie!



SKINKBEURTE
Vandag:
Geen

Volgende Week:
Geen

GEBED:
Ons BID graag vir:
  • Thys Vosloo (Hendrika: 0835193516) wat erge hartversaking het.
  • Denise Naudé (0823354014) wat tuis aansterk na ‘n enkeloperasie.
  • Jan (0832703857) en Rian van Zyl, met die afsterwe van Oom Ben         van Zyl, Jan se pa.
  • Ds Giel (0828522137) wat baie beter voel na sy operasie. Asook sy vrou, Marie (0723415372) wat wonderbaarlik herstel het na ‘n ligte beroerte.
  • Francois (0832540717) en Elmarie Tonkin, wie se ouers, Delarey en Erazel Tonkin, ‘n plaasaanval oorleef het. 
  • Mollie Greyling (moeder 0177126137) en Hilda Kruger (suster 0823255605) met die afsterwe van Hein.
  • Pieter Loock (Janette 0732249227) wat veloorplantings ontvang het vir ernstige brandwonde na ‘n ongeluk by die werk. 
  • Arrie Eksteen (0824900823). Die heupoperasie was ’n sukses. Hy ontvang binnekort ’n opvolgoperasie.
  • Koos (0836578690) en Ria Brink wie se skoonseun, Ds De Bruin Krog, oorlede is.
  • Braam (Jan van Zyl se broer) en Annemarie van Zyl wie se dogter, Alicia (25 jr oud) oorlede is na ’n siekbed.
  • Corrie van Rooyen (0734665670) wat longinfeksie het. Dit gaan beter.
  • Christo Saayman (Louise Saayman: 0726845873) wat sy kakebeen gebreek het.
  • Chris Boshoff (Sakkie en Annanet: 0827363316) wat longontsteking het.
  • Susan Steyn - Willem Steyn (0828996686) se vrou, wat steeds beperkte vermoëns het, na ‘n beroerte. 
  • Lukie du Plessis, en haar ouers Manie (0826525362) en Lucia (0827871667). Lukie vorder goed met haar behandeling. 
  • BID ASSEBLIEF VIR ALMAL SE VEILIGHEID oor die vakansie, op ons paaie en tuis.
SMS “Voorbidding: naam” na 072 401 9039, om op hierdie lys te verskyn. 
SMS “Voorbidding: naam AF” na 072 401 9039, om van die lys afgehaal te word.