Friday 25 October 2013

Erediens 27 Okt 2013

Hartlik welkom by vanoggend se erediens op hierdie 1517 Hervormingsondag en baie spesiale Seniordiens.
Vandag se deurkollekte gaan vir Bybelverspreiding (50% vir ons eie bybels en 50% vir Die Gideons).

Kerkraadsvergadering: 
Maandag, 11 November, om 18:30 in die kerksaal.

HIERDIE WEEK:
Pikkies & Kategese: Ja
Tee & Koffie: Ja
Mannebidure: Ja
Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15.
VOETSPORE (Hoƫrskool jeug): Ja
Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.

Oktober is ons Tiende Maand DANKOFFER!


BLOMBEURTE
VANDAG:                  
Charlotte Kimmins
VOLGENDE WEEK:
Nelrika Botha



SKINKBEURTE:
VANDAG:
WYK 21
VOLGENDE WEEK:
WYK 22




BYBELVERSPREIDING 
BORGE / DONASIES BAIE NODIG.
Bybels in Afrikaans, Engels en Zoeloe is by die kerkkantoor beskikbaar teen R35 stuk.
Ons begroting vir die jaar is reeds oorskry.
Ons benodig dringend borge / donasies.
Dit kan sommer in ‘n gemerkte koevertjie in die kollektesakkie gegooi word.
Dankie by voorbaat!