Thursday 20 June 2013

Erediens 16 Junie 2013

CMR WINTERHOOP PROJEK

Foto:News 24

Tot Donderdag, 20 Junie!

Ondersteun asseblief die CMR se landswye Winterhoop Projek.
In Standerton kan komberse kan by die volgende plekke ingehandig / afgelaai word:

Die CMR, Advertiser / Ibis, ABSA, Standard Bank, Nina’s Koffiewinkel, Haas Das, Little Angels, Spar, Pick ‘n Pay, Laerskool Standerton, Laerskool Kalie de Haas en HoĆ«rskool Standerton.

Baie dankie!

SONDAGSKOOL:


Dit is deel van elke ouer se doopbelofte, dat ons ons kinders moet opvoed in die Woord. 
Ons het egter nie genoeg Sondagskool personeel nie. Indien dit op u hart gedruk word en u ons kan uithelp, kontak asseblief vir:
Anita Stassen 071 609 7469
Ds Giel 082 852 2137

HIERDIE WEEK:
Pikkies & Kategese, Tee & Koffie: Nee.
Mannebidure: Ja
Woensdae (by Hennie Pretorius) om 06:00 Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15.
VOETSPORE (Hoƫrskool jeug): Nee, maar is gewoontlik Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.

BLOMBEURTE
VANDAG:
Jolene Greaves
VOLGENDE WEEK:
Irma Viljoen

SKINKBEURTE
VANDAG:
Geen
VOLGENDE WEEK:
Geen

Die volgende attestaat is ontvang vanaf Rant-en-Dal: 
Heinrich Steinbach

DANKOFFERKOEVERTJIES:
Die dankofferkoevertjies is hierdie week gepos saam met u kwitansie en ds. Giel se brief. Wees asb op die uitkyk. Dankie vir u bydrae, en deelname ons waardeer dit opreg.