Monday 29 April 2013

Kerkblad 28 April 2013


SAVF

Graag wil ons dit net weer onder ons gemeenskap se aandag bring. Weens beperkte fondse het die SAVF Standerton besluit om een maal per maand ‘n verkope te hou, om fondse te in. Hierdie fondse stel die kantoor en die Gesinskrisis Sentrum in staat om steeds dienste te lewer aan die gemeenskap van Standerton.

Enige items wat u sou wou tot niet laat gaan of wat nie meer vir u ‘n doel dien nie, kan by ons kantoor afgelaai word.

Die kantoor is geleë te Schwikarstraat 22 (Tel: 017 712 5031).
Of ons kan dit ook kom afhaal. Die volgende verkope is geskeduleer vir 30 April 2013 vanaf 09:00 tot 15:00. Almal is welkom.

SAVF Groete.




Die Nederduitse Gereformeerde Gemeente EFFATA -vir- DOWES
Bedank elkeen wat hulle FINANSIEEL so getrou ondersteun.

Bankbesonderhede het egter verander na: 
NEDBANK
Edenvale
Tak: 191042 (en 147105 vir elektroniese oorbetalings)
Rek: 1020976233

Navrae: 
Ds JJ van Wyk by 071 142 4440 of jacosantie@vodamail.co.za
Skriba: MP Frylinck by 074 156 9671 of pfeffta@gmail.com



HIERDIE WEEK:
Mannebidure: Ja
Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15
Woensdae (by Hennie Pretorius) om 06:00

VOETSPORE (Hoërskool jeug): Ja
Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.


BLOMBEURTE:


VANDAG
Entia vd Wath      
         
VOLGENDE WEEK
Elani Coetzer

Indien jy graag wil help om ’n blombeurt waar te neem, skakel die kerkkantoor
dat ons jou kan bel indien ons iemand vir ’n betrokke Sondag (waar ‘n wyk nie kan help nie) nodig het.  Gee asseblief jou naam op by die kerkkantoor (017 - 712 6883).  Baie dankie!

SKINKBEURTE
VANDAG:
Geen

VOLGENDE WEEK:
WYK 37





Ons BID graag vir:

  • Pieter en Annet Pothumus (0731815527), wie se skoondogter oorlede is.
  • Thys Vosloo (Hendrika: 0835193516) wat erge hartversaking het.
  • Denise Naudé (0823354014) wat tuis aansterk na ‘n enkel-operasie.
  • Jan (0832703857) en Rian van Zyl, met die afsterwe van Oom Ben van Zyl, Jan se pa.
  • Pieter Loock (Janette 0732249227) wat veloorplantings ontvang het vir ernstige brandwonde na ‘n ongeluk by die werk. Dit gaan al baie beter. Ons dank die Here vir gebedsverhoring.
  • Susan Steyn - Willem Steyn (0828996686) se vrou, wat steeds beperkte vermoëns het, na ‘n beroerte. 
  • Lukie du Plessis, en haar ouers Manie (0826525362) en Lucia (0827871667). Lukie vorder goed met haar behandeling. 

SMS “Voorbidding: naam” na 072 401 9039, om op hierdie lys te verskyn.
SMS “Voorbidding: naam AF” na 072 401 9039, om van die lys afgehaal te word.