Monday 29 April 2013

Doop 2009-2012

Ons is trots op ons gemeente se babas!
Doop 2009-2012

Pieter Brits 1/3/2009

Marize Schoeman 1/3/2009

Leonel du Toit 1/3/2009
Heinrich 1/3/2009

Suzelle Montini 7/3/2010

Ethan Steyn 7/3/2010

Jana v Heerden 8/5/2011

Lea Tonkin 4/9/2011

Margolé Marx 2/10/2011


Lienka Lamprecht 4/12/2011


Chenique Reid 2/12/2012


Heinrich Buitendag 2/9/2012


Hemelvaart & Pinkster Dienste



HEMELVAARTDIENS: Donderdag: 9 Mei 18:30.

PINKSTER VIR SENIORS: Elke middag
(12-16 Mei) om 15:00 in die Ouetehuis.
Tema: God se “tye van verkwikking” het gekom. Hand 3:20.

PINKSTER: Elke aand (12-16 Mei) om 18:30.
Sop en broodjies in die saal direk na die diens. 
Tema: Die Heilige Gees kom “tuis” in gesinne.

PINKSTERFEES: SONDAG 19 Mei om 9:15

Ds Giel neem al die dienste waar.

Kerkblad 28 April 2013


SAVF

Graag wil ons dit net weer onder ons gemeenskap se aandag bring. Weens beperkte fondse het die SAVF Standerton besluit om een maal per maand ‘n verkope te hou, om fondse te in. Hierdie fondse stel die kantoor en die Gesinskrisis Sentrum in staat om steeds dienste te lewer aan die gemeenskap van Standerton.

Enige items wat u sou wou tot niet laat gaan of wat nie meer vir u ‘n doel dien nie, kan by ons kantoor afgelaai word.

Die kantoor is geleë te Schwikarstraat 22 (Tel: 017 712 5031).
Of ons kan dit ook kom afhaal. Die volgende verkope is geskeduleer vir 30 April 2013 vanaf 09:00 tot 15:00. Almal is welkom.

SAVF Groete.




Die Nederduitse Gereformeerde Gemeente EFFATA -vir- DOWES
Bedank elkeen wat hulle FINANSIEEL so getrou ondersteun.

Bankbesonderhede het egter verander na: 
NEDBANK
Edenvale
Tak: 191042 (en 147105 vir elektroniese oorbetalings)
Rek: 1020976233

Navrae: 
Ds JJ van Wyk by 071 142 4440 of jacosantie@vodamail.co.za
Skriba: MP Frylinck by 074 156 9671 of pfeffta@gmail.com



HIERDIE WEEK:
Mannebidure: Ja
Dinsdae (in die gebedskamer) om 6:15
Woensdae (by Hennie Pretorius) om 06:00

VOETSPORE (Hoërskool jeug): Ja
Donderdae om 19:00 ini kerksaal, saam met Pieter Smit, ons jeugleier.


BLOMBEURTE:


VANDAG
Entia vd Wath      
         
VOLGENDE WEEK
Elani Coetzer

Indien jy graag wil help om ’n blombeurt waar te neem, skakel die kerkkantoor
dat ons jou kan bel indien ons iemand vir ’n betrokke Sondag (waar ‘n wyk nie kan help nie) nodig het.  Gee asseblief jou naam op by die kerkkantoor (017 - 712 6883).  Baie dankie!

SKINKBEURTE
VANDAG:
Geen

VOLGENDE WEEK:
WYK 37





Ons BID graag vir:

  • Pieter en Annet Pothumus (0731815527), wie se skoondogter oorlede is.
  • Thys Vosloo (Hendrika: 0835193516) wat erge hartversaking het.
  • Denise Naudé (0823354014) wat tuis aansterk na ‘n enkel-operasie.
  • Jan (0832703857) en Rian van Zyl, met die afsterwe van Oom Ben van Zyl, Jan se pa.
  • Pieter Loock (Janette 0732249227) wat veloorplantings ontvang het vir ernstige brandwonde na ‘n ongeluk by die werk. Dit gaan al baie beter. Ons dank die Here vir gebedsverhoring.
  • Susan Steyn - Willem Steyn (0828996686) se vrou, wat steeds beperkte vermoëns het, na ‘n beroerte. 
  • Lukie du Plessis, en haar ouers Manie (0826525362) en Lucia (0827871667). Lukie vorder goed met haar behandeling. 

SMS “Voorbidding: naam” na 072 401 9039, om op hierdie lys te verskyn.
SMS “Voorbidding: naam AF” na 072 401 9039, om van die lys afgehaal te word.




AFGRI Folionommer


Ons gemeente het ‘n FOLIONOMMER op versoek van ons lidmate by Afgri geopen. 

Folio: 119187 
Kliënte No: 932540  
Stoor Rek Verw: 320403


Amoré Bekker



Amoré Bekker (van RSG) 
14 September


Tema: Griekse Tragedie - God praat deur jou instink!

Kaartjies beskikbaar teen R150 

Kontak:
Alta Botha 082 853 9616

Verjaardae hierdie week


Seënwense vir elkeen wat verjaar!

  • Corma Smith 10/27 082 730 2370
  • Francina Van Niekerk 10/27 017 - 712 3376
  • Mariette Venter 10/27  
  • Suzette Viljoen 10/27 27726520135
  • Jaco Hoffman 10/28   Dalene: +27828677716
  • Jeanine Jacobs 10/28 072 870 4177
  • Joppie Pieters 10/28 27822679111
  • Gerhard Van Der Merwe 10/28 27722805030
  • Jean Jacobs 10/29 072 535 0300
  • Frik Weistra 10/30 017 - 714 2184
  • Patricia Baker 10/31 27828729425
  • Llewellyn Van Der Linde-Botha 10/31 017 - 714 2393
  • Jannie Viljoen 10/31 27828566186
  • Christo Erasmus 11/01  
  • Dirkie Visser 11/01 27733834961
  • Jan Wentworth 11/01 27839912342
  • Liezel De Beer 11/02 Esmé: +27829261089
  • Alisha Le Roux 11/02  
  • Nelia Pretorius 11/02  
  • Pieter Smit 11/02 27712877200


Wednesday 24 April 2013

Hemelvaartdag Konsert


9 Mei 2013 


Laerskool Stannies Skoolsaal

Sangroep: Onbeskaamd


Kaartjies by skoolkantoor beskikbaar!!!

Tel: 017 712 2345

Sunday 21 April 2013

Nagmaal


Wat 'n voorreg het ons gehad om vandag nagmaal te kon geniet in ons gemeente tussen familie en vriende voor God!

Mag ons hierdie week uitgaan met gekruisigde hande wat dien.