Monday 27 February 2012

Tuesday 31 January 2012

Welkom

Hello en welkom by NG Kerk Standerton se nuwe blog!

Ons is bly dat jul ons webtuiste besoek en sal jul graag hiermee op hoogte wil hou van al die verwikkelinge en gebeurtenisse in ons kerk.

Hierdie is 'n blog so ons sal soveel moontlik fotos en informasie "post", laat weet ons gerus as daar iets is wat jy op ons blog wil sien.

Groete,
Elani Coetzer
NG Standerton Blogger